Terapeutiese Proses:
Aanvanklike Assessering (1–2 sessies)
Verstaan van die aanmeldingsprobleem, agtergrond en verhoudings.
Verheldering en Verkenning (1–2 sessies)
Identifisering van patrone, sterkpunte en kontekstuele faktore.
Integrasie en Doelwitstelling (1–8 sessies)
Terugvoer, terapeutiese werk, psigo-opvoeding en moontlike mediese verwysing.
Vordering en Refleksie (1–2 sessies)
Hersiening van vordering en terapeutiese uitkomste.
Afsluiting en Opvolgsessies (1–4 sessies)
Konsolidering van groei en beplanning vir volhoubare langtermynwelstand.
Maak ’n AfspraakVerwysingsverhoudings word gehandhaaf met psigiaters in Oos-Londen, Gqeberha en Bloemfontein.
